Amandeltakkies weet

deur Lina du Plessis Toe die Here aan die begin van hierdie jaar my letterlik en figuurlik gebriek het, het ek besef dat daar ‘n paar dinge in my lewe is waaraan ek dringend aandag sal moet gee anders gaan…

Troos wat troos …

deur Lina du Plessis Ek onthou vaagweg die woorde van ‘n liedjie waarin ‘n Mamma vir haar grootmens-kind wie se hart gebreek is, sing … toe jy klein was, was dit maklik om jou seerkry reg te soen, maar hoe…

Ons oorloglamp

deur Lina du Plessis In 1994, net voor die eerste demokratiese verkiesing in Suid-Afrika, het die doemprofete in ons land oortyd gewerk. “Hier kom groot moeilikheid” het hulle voorspel. “Dit is verby met ons, hier kom ‘n burgeroorlog en ons…

‘n Drukkie vir Jesus

deur Lina du Plessis Klein Lizzy (sy is nou agt jaar oud), sluip een oggend baie opgewonde in my kamer in en sê met haar vrolike stemmetjie: “Goeie môre, Tannie Lina,” en gee my haar gebruiklike oggend-drukkie. Ek noem haar…

Jesus se tuinpad

deur Lina du Plessis In die Nuwe Testament kronkel God se stroom van genade verder. Jesus vertel ‘n genade-storie van ‘n vyeboom in ‘n boord (tuin) wat nie wou vrugte dra nie. Na drie jaar se mislukte oes besluit die…