Slegs een keuse!
deur Stephan Joubert Daardie Donderdagnag in Getsemane was bloedsweet-tyd, soos wat ons in Markus 14 lees. Daar het Jesus vir oulaas voor die keuse gestaan tussen vorentoe of agtertoe. Dit was of kruis toe, of terug na sy eie hemelse…