Vertel deur Kristof die Kat Geskryf deur René van Zyl Geïllustreer deur Esmé Walker Kyk, as daar een ding is wat katte niks van hou nie, is dit om honger te wees! Ek wat Kristof is, verstaan heeltemal hoe erg…
Vertel deur Kristof die Kat Geskryf deur René van Zyl Geïllustreer deur Esmé Walker Julle ken nou al die seun Benjamin goed, nê? Hy het mos in Jesus se tyd geleef en Jesus het hom gesond gemaak in die vorige…
Vertel deur Kristof die Kat Geskryf deur René van Zyl Geïllustreer deur Esmé Walker Onthou julle nog verlede week se vreeslike storie van Benjamin, die regeringsamptenaar van Kapernaum se seun? Hy wou mos luister wat Jesus alles by die tempel…
Vertel deur Kristof die Kat Geskryf deur René van Zyl Geïllustreer deur Esmé Walker Kinders kan baie slimmer wees as grootmense, het ek besluit. Ek lees mos van so ’n slim seun in die Bybel. Dalk het julle al van…
Vertel deur Kristof die Kat Geskryf deur René van Zyl Geïllustreer deur Esmé Walker Julle weet, katte is nie vriende van honde nie. Ons hou niks van die harige goed wat jou altyd bestorm en lek nie. Dis sommer vieslik.…
Vertel deur Kristof die Kat Geskryf deur René van Zyl Geïllustreer deur Esmé Walker Kyk, ons katte hou van die nag. Dis dan wanneer ons die lekkerste jag en muise vang! Ons oë is mos gemaak vir die donker sodat…
Vertel deur Kristof die Kat Geskryf deur René van Zyl Geïllustreer deur Esmé Walker Marna muis het mos verlede keer so gesit en kyk hoe Jesus daardie water in wyn verander het, en van toe af het sy probeer om…
Vertel deur Kristof die Kat Geskryf deur René van Zyl Geïllustreer deur Esmé Walker Sjoe, maar kyk, so na al die Kersfeesvieringe is ’n kat se pens darem maar vol! Ons het laasweek Kersfees gevier hier by ons huis en…
Nog ‘n Bybelstorie deur Kristof, die Kristen Kater Geskryf deur René van Zyl Geïllustreer deur Esmé Walker Julle ken nou al vir Sirenius die sprinkaan baie goed! Hy was by toe Johannes die Doper begin preek het in die woestyn…
Nog ‘n Bybelstorie deur Kristof, die Kristen Kater Geskryf deur René van Zyl Geïllustreer deur Esmé Walker Sirenius Sprinkaan is nog steeds by ons! Hy het baie stories te vertel, maar hierdie een is die ergste! Hy vertel hy was…