Ekerk Navorsing Afskop Terugvoer

Gisteraand het ekerk uiteindelik ons langverwagte navorsing inisiatief afgeskop! Die geleentheid het plaasgevind by Atterbury Teater in Pretoria-Oos, en was ‘n groot sukses. Ekerk’ers van oraloor het saamgekom om te kom luister, saamgesels, en sommer net te deel in die…

Ekerk Navorsing is hier!

Ekerk Navorsing wil leiers en organisasies help om versigtig te luister, vinnig te leer en voluit te leef! Ons is so opgewonde oor hierdie nuwe inisiatief, en het sommer die volgende inligtingstuk vir jou saamgestel sodat jy kan weet presies…

Nuwe ekerk webblad

Liewe ekerk familielid, Ons is so opgewonde om hierdie opwindende nuus met jou te deel! Ekerk het laas Vrydag ons splinternuwe webblad gelanseer, en ons kan nie wag om te sien hoe al die nuwe ontwerpe en materiaal deur jou…