Benjamin en die honger mense

Vertel deur Kristof die Kat Geskryf deur René van Zyl Geïllustreer deur Esmé Walker Kyk, as daar een ding is wat katte niks van hou nie, is dit om honger te wees! Ek wat Kristof is, verstaan heeltemal hoe erg…

Ons Here lééf!

deur Milanie Vosloo “Moenie weghardloop nie,” sê die man. Ek weet julle is op soek na Jesus van Nasaret. Hy is nie meer hier nie, want Hy het uit die dood lewendig geword. — Markus 16:6a Die verbystering en rou…

Die siek ou man by Betesda

Vertel deur Kristof die Kat Geskryf deur René van Zyl Geïllustreer deur Esmé Walker Julle ken nou al die seun Benjamin goed, nê? Hy het mos in Jesus se tyd geleef en Jesus het hom gesond gemaak in die vorige…

God werk as jou oë toe is

deur Stephan Joubert Jessica Payne van Notre Dame Universiteit in Chicago bevind dat ’n goeie nagrus na harde studie mense se vermoë om inligting te onthou dramaties verhoog. Rus en ’n goeie geheue loop hand aan hand. Is dit hoekom…

Soos Jesus ook gehoorsaam was

deur Francine van Niekerk “Toe het Hy Hom verweer en vir hulle gesê: ‘Dít verseker Ek julle: Die Seun kan niks uit sy eie doen nie. Hy doen maar net wat Hy die Vader sien doen; wat die Vader ook…