Benjamin en die honger mense

Vertel deur Kristof die Kat Geskryf deur René van Zyl Geïllustreer deur Esmé Walker Kyk, as daar een ding is wat katte niks van hou nie, is dit om honger te wees! Ek wat Kristof is, verstaan heeltemal hoe erg…

Ontsluit die Nuwe Testament [resensie]

deur Marius Nel Stephan Joubert ONTSLUIT DIE NUWE TESTAMENT Omvattende Bybelreise vir ’n beter verstaan van die Skrif CUM 2012 Stephan is die redakteur van ekerk, professor in Nuwe Testament, navorsingsgenoot van ’n Nederlandse universiteit en gewilde spreker en prediker.…

BBM coming to Android, iPhone

BlackBerry announced that it is preparing to launch its BlackBerry Messenger (BBM) service for non-BlackBerry devices. “Upon release, BBM customers would be able to broaden their connections to include friends, family and colleagues on other mobile platforms,” BlackBerry said at…

Ons Here lééf!

deur Milanie Vosloo “Moenie weghardloop nie,” sê die man. Ek weet julle is op soek na Jesus van Nasaret. Hy is nie meer hier nie, want Hy het uit die dood lewendig geword. — Markus 16:6a Die verbystering en rou…

Leiers werk uit hul swakhede

deur Stephan Joubert Oorspronklik gepubliseer in die Beeld dagblad. ’n Paar jaar gelede het Bill George van die Harvard Business School ’n ambisieuse studie gedoen om te probeer vasstel wat die karaktereienskappe van suksesvolle leiers is. Ná onderhoude met 125…

Wearable Tech

The way we are interacting with technology is changing or will change dramatically in the very near future. Products are being developed, and some already out there, that are pulling the smart phone out from our pockets and making tech…